π Local Job Near You
Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder
OVK - Group/Groep
π
Remote, South-Africa
Location
Remote
Posted
June 22, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Lees meer oor Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder
Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder
Provinsie : Vrystaat
Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om βn volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep...
Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om βn volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.
- Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.
Vaardighede:
- Rekenaarvaardig (MS Office)
- Onderhandelings vaardigheid
- Diagnosering vaardigheid
- Goeie interpersoonlike vaardighede.
Verantwoordelikhede:
- Beheer en bestuur van administrasie.
- Mark aandeel groei.
- Bestuur en onderhoud van bates.
- Daaglikse vergaderings met personeel.
OVK is βn gelyke geleenthete werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met ges...