Location
Pretoria
Posted
June 17, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
SPYS het ʼn vakante pos vir ʼn toonbank assistent gebaseer in Monument Park, Pretoria beskikbaar.
Om vir hierdie pos te kwalifiseer, benodig jy ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NQF 4). Relevante ervaring binne die spyseniering- en/of gasvryheidbedryf is ‘n verdere vereiste om in aanmerking te kom vir hierdie posisie. Ondervinding met verkooppunt stelsels sal verder tot jou voordeel strek.
Die hooffokus van die pos is die verrigting van toonbank-, kafeteria- en kassier funksies vir SPYS.
Pligte sluit in, maar is nie beperk nie tot:
- Verkoop van algemene items soos sjokolade, koeldranke, snoeperye en warm drankies
- Verkoop alkoholiese verversings (kroegverkope)
- Hanteer bestellings van warmetes en vooraf verpakte voedsel items
- Kassier pligte wat insluit kontanthantering en kaart transaksies
- Opkas van daaglikse verkope
- Tel en beheer van voor...