📍 Local Job Near You
Sisteme en Kommunikasie Administrateur / Systems & Communications Administrator
Werfnet
📍
Pretoria, South Africa
Location
Pretoria
Posted
June 23, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Ligging: Menlyn Corportae Park, Waterkloof Glen Pretoria
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd
Werksure: Maandag tot Vrydag - 08:00 – 16:30
’n Gevestigde organisasie in die Langtermynversekeringsbedryf is opsoek na ’n ervare Sisteme & Kommunikasie Administrateur.
Die suksesvolle kandidaat sal as ’n kritieke skakel tussen kliënte, operasionele spanne en stelselontwikkelaars funksioneer. Die rol fokus op die doeltreffende hantering van stelselnavrae, kliëntkommunikasie, data-integriteit en operasionele prosesse.
Hierdie pos vereis uitstekende kommunikasievaardighede, sterk analitiese vermoë, gevorderde Excel-vaardighede en die vermoë om onder druk en streng sperdatums te presteer.

Oorsig

Sleutelverantwoordelikhede
Stelselondersteuning & Ontwikkelaar Koördinering
- Bestuur en oplos van stelselverw...