π Local Job Near You
Senior Sagteware Ontwikkelaar / Senior Software Developer
Werfnet
π
Pretoria, South Africa
Location
Pretoria
Posted
June 25, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Ligging: Menlyn Corportae Park, Waterkloof Glen Pretoria
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd
Vlak: Senior Level
Werksure:Β Maandag tot Vrydag - 08:00 β 16:30
'n Gevestigde tegnologiegedrewe organisasie is op soek is na 'n ervare Software Ontwikkelaar om by hul ontwikkelingspan in Menlyn Maine aan te sluit.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die ontwerp, ontwikkeling, instandhouding en ondersteuning van besigheidskritiese sagtewaretoepassings en integrasies. Hierdie rol vereis 'n tegnies sterk individu wat komplekse probleme geniet, met moderne tegnologieΓ« werk en bydra tot die voortdurende verbetering van stelsels en prosesse.

Oorsig

Sleutelverantwoordelikhede
Sagteware Ontwikkeling
- Ontwerp, ontwikkel en onderhou C# en ASP.NET toepassings, insluitend WebForms,...