Location
franschhoek
Posted
June 19, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Senior Restaurant Bestuurder
Babylonstoren is op soek na 'n ervare en energieke Senior Restaurant Bestuurder om deel te vorm van ons F&B leierskap span. Hierdie is 'n senior bestuurs rol vir iemand wat passievol is oor operasionele uitnemendheid, span ontwikkeling, diens standaarde en die skep van uitsonderlike gaste-ervarings.
Verantwoordelikhede Lei die daaglikse operasie van Babel en Ou Bakkery. Verseker gladde 5-ster diensvloei, effektiewe beplanning en konsekwente uitvoering. Dryf SOP's, diens standaarde, voedsel veiligheid en die BT Manier. Bestuur arbeidskoste, voorraad, breekskade en vermorsing. Ontwikkel personeel en toekomstige bestuurders deur opleiding en afrigting. Dryf wyn kennis, produk kennis en verkope. Verseker akkurate administrasie, verslag doening en opvolg. Bou sterk verhoudings met gaste, hotelgaste en spanlede. Vorm deel van die senior leierskap span van Babel, Ou Bakkery en Funksies. Minimum Vereistes Minimum 5 jaar bestuurs ervaring binne premium rest...