📍 Local Job Near You
Senior Regsekretaresse/ Senior Legal Secretary
Werfnet
📍
Pretoria, South Africa
Location
Pretoria
Posted
June 17, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Posbenaming: Senior Regssekretaresse / Senior Legal Secretary
Ligging: Pretoria-Oos / Brooklyn, Gauteng, Suid-Afrika
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Kommersiële Regspraktyk)
’n Gevestigde regspraktyk in Pretoria-Oos is op soek na ’n ervare Senior Regssekretaresse om ondersteuning te bied binne ’n dinamiese kommersiële en litigasie-omgewing. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die hantering van gevorderde regsdokumentasie, litigasie-ondersteuning en algemene sekretariële funksies.
Die ideale kandidaat beskik oor uitstekende organisatoriese vaardighede, gevorderde dokumentformateringsvermoëns en die vermoë om onafhanklik in ’n professionele regsomgewing te funksioneer.

Oorsig

Sleutelverantwoordelikhede
1. Kommersiële Regsondersteuning
- Tik, formateer en wysig kommersiële ooreenkomste.