π Local Job Near You
Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder
OVK - Group/Groep
π
Remote, South-Africa
Location
Remote
Posted
June 06, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Sluitingsdatum: Vrydag, 05 Junie 2026
Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op βn etiese en regverdige manier.
- Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
- Graan graderings kursusse voltooi;
- Geldige rybewys.
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
- Byhou van administrasie;