📍 Local Job Near You
Rekenmeester Leerlingsklerkskap (SAIPA Artikelsklerk)
EQplus
📍
Pretoria, South Africa
Location
Pretoria
Posted
June 19, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Minimum Vereistes:
Voordelige Ervaring / Kennis: Kennis van boekhouding, belasting, finansiële state, Xero en Sage.
Ons soek iemand wat: Leergierig, positief, betroubaar, detailgeoriënteerd, analities en 'n sterk spanspeler is.
Verantwoordelikhede: Boekhouding, finansiële state, bankrekonsiliasies, belastingopgawes, bestuursverslae, finansiële ontleding en kliëntediens onder leiding van senior rekenmeesters.
Ons bied: Praktiese SAIPA-opleiding, blootstelling aan 'n diverse kliëntebasis, mentorskap en 'n markverwante salarispakket.
Aansoek: Stuur jou opgedateerde CV voor of op 30 Junie na
- Graad 12 / Matriek met Wiskunde
- Rekeningkunde as vak of 'n Rekeningkunde-/Finansiegraad (voltooi of tans besig)
- Goeie Afrikaanse kommunikasievaardighede
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer.