๐Ÿ“ Jobs Near Me
๐Ÿ“

HiringNearMe.work

Local Jobs, Zero Commute

๐Ÿ“ Local Job Near You

Rekenkundige Klerk BTW-Afdeling

๐Ÿข
Boshoff & Moore
๐Ÿ“ worcester, South-Africa
๐Ÿ“
Location worcester
๐Ÿ“…
Posted June 15, 2026
๐Ÿš—
Commute Local Area
๐ŸŽฏ
Local Opportunity Near You!

This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.

๐Ÿ“‹
Job Description

Boshoff & Moore Ing. het tans 'n geleentheid beskikbaar in die rekeningkundige span. Hierdie posisie se fokusarea sal wees om ons maandelikse kliรซnte te dien met bestuurstate en BTW indienings.

Begindatum: Onmiddellik beskikbaar.

Vereistes

  • Dekbrief, CV en kopie van ID
  • 2x werksverwysings
  • Kennis en ondervinding van Pastel, Xero, eFiling en Excel
  • Bewyse van matriek en nagraadse studies, indien van toepassing
  • Afrikaanssprek

Die volgende sal vordelig wees

  • Praktiese ondervinding met die opstel van finansiรซle state en werkspapiere.
  • 'n Bestuurslisensie en eie vervoer
  • Sterk verwysings

Posbesonderhede

Salarisskaal:

R12 000 โ€“ R15 000 per maand

#J-18808-Ljbffr

Apply for This Job

Submit Application

Quick and secure application process

๐Ÿ“ Location Details

๐ŸŒ†
City
worcester
๐Ÿ—บ๏ธ
Country
South-Africa
๐Ÿš—
Commute
Local Area

๐Ÿ” More Jobs Nearby

Explore other opportunities in worcester

View Local Jobs