Location
Johannesburg North
Posted
June 05, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Posbenaming: Ontvangsbeampte
Ligging: Krugersdorp, Gauteng,
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Aftree-oord)
Vlak: 2 jaar ervring
Werksure: Maandag tot Vrydag: Kantoorure; soms addisionele ondersteuning waar nodig
βn Aftree-oord in Krugersdorp is op soek na βn professionele, betroubare en goed georganiseerde Ontvangsbeampte om die ontvangsarea te bestuur en administratiewe ondersteuning te bied.
Die ideale kandidaat moet hoflik, professioneel en diskreet wees, met sterk mensevaardighede en die vermoΓ« om in βn bejaardesorgomgewing te werk waar empatie, respek en professionaliteit belangrik is.

Oorsig

Sleutelverantwoordelikhede
1. Ontvangs & Skakelbord
- Bestuur en bedryf die ontvangsarea en skakelbord
- Hanteer inkomende oproepe professioneel en doeltreffend