Location
Pretoria
Posted
June 17, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Posbeskrywing: Finansiële Klerk
Ligging: Lynnwood
Verslagdoening aan: Groeprekenmeester
Doel van die pos
Die Finansiële Klerk sal verantwoordelik wees vir die akkurate bestuur, verwerking en uitvoering van verskeie finansiële rekonsiliasies binne die onderneming. Die suksesvolle kandidaat sal ook administratiewe en finansiële ondersteuning aan die Groeprekenmeester bied om die gladde funksionering van die finansiële afdeling te verseker.
Sleutelverantwoordelikhede
- Uitvoer van daaglikse, weeklikse en maandelikse rekonsiliasies.
- Rekonsiliëring van bankrekeninge, kredietkaarte, verskafferstate en ander balansstaatrekeninge.
- Identifisering, ondersoek en opvolging van afwykings of uitstaande items.
- Verwerking en instandhouding van finansiële rekords en ondersteunende dokumentasie.
- Assistering met maand-einde prosesse en verslagdoening.
- Ondersteuning van die Groepr...