📍 Local Job Near You
Eksterne Verkope Konsultant / External Sales Consultant
Werfnet
📍
Johannesburg, South Africa
Location
Johannesburg
Posted
June 23, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Ligging: Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Werksomgewing: Veldverkope / Eksterne Verkope
Voordele: Maatskappyvoertuig, Brandstofkaart / petrol voorsiening, Selfoon en kommunikasietoelaag, Kommissie struktuur, Voorsorgfonds (Provident Fund), Mediese fonds bydrae, Opleiding en ontwikkelingsgeleenthede
’n Gevestigde en goed-ontwikkelde verskaffer in die hys-, rig-, veiligheid (PPE), vervoer-lashing en seilprodukte industrie is opsoek na ’n Eksterne Verkoopskonsultant.
Die ideale kandidaat is ’n energieke, selfgemotiveerde en doelgedrewe verkoopspersoon met sterk ervaring in eksterne verkope, verkieslik binne die konstruksie- of verwante tegniese industrie.
Hierdie rol vereis ’n sterk fokus op kliënteverhoudinge, nuwe besigheidontwikkeling en die vermoë om oplossings effektief aan te bied in ’n mededingende mark.

Oorsig