📍 Jobs Near Me
📍

HiringNearMe.work

Local Jobs, Zero Commute

📍 Local Job Near You

Branch Assistant / Takassistent

🏢
Confidential
📍 Remote, South-Africa
📍
Location Remote
📅
Posted June 04, 2026
🚗
Commute Local Area
🎯
Local Opportunity Near You!

This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.

📋
Job Description

Kern doel van die pos:

Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 1– 2 jaar ondervinding in handelsomgewing;
  • 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ‘n aanbeveling.

Vaardighete :

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie verkopevaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Lewering van goeie kliëntediens en bemarking;
  • Kontanthantering;
  • Beheer van voorraad;
  • Rakversorging;
  • Uitvoer van administratiewe funksies.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpo...

Apply for This Job

Submit Application

Quick and secure application process

📍 Location Details

🌆
City
Remote
🗺️
Country
South-Africa
🚗
Commute
Local Area

🔍 More Jobs Nearby

Explore other opportunities in Remote

View Local Jobs