Location
paarl
Posted
June 19, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Badisa Paarl, Sluitingsdatum: 12 Junie 2026
Badisa Paarl het 'n vakature vir 'n Aministratiewe Beampte. Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
- Basiese vaardighede/ervaring in rekenings en finansiële administrasie
- Die vermoë om met personeel, bestuurraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en kliënte te kommunikeer
- Goeie verbale en skriftelike kommunikasievaardighede
- Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing
Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwolifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
#J-18808-Ljbffr