📍 Local Job Near You
Administratiewe beampte, badisa wellington
Badisa Charity
📍
bellville, South-Africa
Location
bellville
Posted
June 24, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Badisa Wellington het 'n vakature vir 'n Aministratiewe Beampte. Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Verantwoordelikhede Sluit In Bestuur van Ontvangs en Skakelbord Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie Kantoorbestuur en administratiewe ervaring Tydbestuur en multi-taak bestuur Probleemoplossingsvaardigede Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer Professionele, hulpvaardige en vriendelike ingesteldheid Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede Vermoë om onder druk te kan werk Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing VereistesDie suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig.
VergoedingOns bied 'n onderhandelbare salaris, aangevul deur ruim verlof.
Di...