📍 Local Job Near You
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE, Badisa Wellington
Badisa Charity
📍
bellville, South-Africa
Location
bellville
Posted
June 19, 2026
Commute
Local Area
Local Opportunity Near You!
This job is in your area. Enjoy a short commute and work close to home.
Job Description
Badisa Wellington het 'n vakature vir 'n Aministratiewe Beampte. Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Verantwoordelikhede Sluit In
- Bestuur van Ontvangs en Skakelbord
- Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie
- Kantoorbestuur en administratiewe ervaring
- Tydbestuur en multi-taak bestuur
- Probleemoplossingsvaardigede
- Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer
- Professionele, hulpvaardige en vriendelike ingesteldheid
- Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede
- Vermoë om onder druk te kan werk
- Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing
Vereistes
Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie. Het 'n geldige bestuurder...